Die Kruppel Engel Zenobia Kock Karakters Martina Louw

Transcription

Die Kruppel EngelZenobia KockKaraktersMartina LouwhaBekend aan die leser as “Tina”. Sy is ‘n dapper meisie in graad 9.Haar presiese ouderdom word nie bekend gemaak nie. Sy was baielief vir netbal. Sy was ‘n bedagsame skrander leerling en hetgoeie maniere gehad. Sy was ‘n denker en vasberade in haar optrede.Sy was baie kunstig en sy kon goed skryf. Sy ondervind ‘n krisis in haarlewe op soek na haar identiteit, veral toe sy van Mej. Dale verneem dathaar regte pa, Stefaans Marais is.Jakob (“Die Kruppel Engel”)Jakob bekend as “Die Kruppel Engel”.Jakob het ‘n fisiese gebrek – hy loopkruppel. Jakob het ‘n epileptiese aanvalgekry en met sy gesig in kokende pap gevalen ernstige brandwonde opgedoen aan sygesig. Hy en Tina het saamgrootgeword.Jakob verskyn in die vorm van‘n engel aan Tina om raad te gee oor haarwerklike pa, Stefaans Marais.Die Engel is daar om Tina te herhinner datsy ‘n doel in die wêreld het.Stefaans MaraisEienaar van Engelsplaas. Hy is Tina se biologiesepa. Hy stem in om Tina se skoolgelde te betaal.Hy gaan haal haar by die koshuis om vir dienaweek huis toe te kom. Hy het nooit aan Tinabeken dat hy haar pa was nie. Hy het sy finansiëleplig nagekom en daar was later in die verhaalsprake van werklike aanvaarding.1

Ma LettieTina se biologiese ma was 16 jaar oud toe syswanger was met Tina van Stefaans Marais. Sy werkas huishulp op Coetzeesrus .Praat nie maklik oor diefeit dat Tina Stefaans Marais se biologiese dogter isnie. Is later met Pa At getroud, wie Tina segrootmaakpa geword het. Sy is baie streng met Tinaen gaan haar te lyf toe sy van Ant Merlin se “drankie”wou drink. Baie besorgd oor haar familie – maak altydseker dat hulle eet, gaan met Tina hospitaal toe nadatsy en Jakob mekaar beseer het a.g.v ‘n struweling. Sy het ‘n spesiale verhouding met oumaMartina, Stefaans se ma, gehad en het dus vir Tina na Ouma Martina vernoem. As gevolg vanMa Lettie baie geweet van beskermengel van Engels– plaas. Hou nie juis van die idee dat TinaStefaans en juffrou Dale se blommemeisie by hul troue sou wees niePa AtTina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo, waarPa At skaap oppas (skaapwagter). Alhoewel niemand ditnog ooit hardop gesê het nie, weet sy Pa At is nie haarregte pa nie, maar haar grootmaakpa – en dat haarbiologiese pa op Engelsplaas boer. Tina het nog altyd ’nvermoede gehad wie haar pa is, al het niemand nog ooit virhaar gesê nie.Pa At is ‘n plat karakter, hierdie karakter is staties –ondergaan geen verandering nie. Hy is hardwerkend ensorg goed vir sy gesin en is dus diep seergemaak wanneerhy uitvind dat Tina vir Stefaans skoolgeld gevra het, hy voeldat sy nie waardeer wat hy vir haar doen nie. Pa At (oud)staan teenoor Tina (nuut). Hy voel sy wil met die boere (wit mense) heul, terwyl sydroom oor ‘n beter toekoms as die van ‘n huishulp of plaasarbeider. Pa At toon dietipiese gedrag van plaasarbeiders wanneer hulle geld ontvang – “dronk – dit is eindevan die maand”. Pa At ondersteun Tina wanneer die lewe haar sleg behandel.2

Ant MerlinPlat, statiese karakter.Geen ontwikkeling, Sy is Jakob se ma enis ‘n dronklap. Die mense sê sy is die oorsaak van Jakob seongeluk.Die mense hou nie van haar nie – veral Tina voelongemaklik in haar teenwoordigheid. Sy het Jakob na dieongeluk verstoot.Mej. DaleSy is die onderwyseres by die dorpskool en biedKuns en Kultuur asook EkonomieseBestuurswetenskappe vir die graad 8’s aan. Sy treein die huwelik met Stefaans Marais.Sy is ‘n baiesimpatieke mens . Bereid om Tina in haar huis teneem en te help met haar opvoeding.Sy is ook die persoon wat die nuus aan Tinameedeel dat Stefaans haar biologiese pa is.Sy hetonmiddelik toe sy die Tina in haar klas kom ‘nsimpatieke oor verleen en Tina gehelp met haarskoolwerk. Sy aanvaar Tina en tree as ‘n tweedema op in Tina se lewe.Mevrou CoetzeePlaaseienares van Coetzeesrus. Sy help Tina se ma tydenshaar swangerskap.Op die eerste dag van die nuweskooljaar neem mevrou Coetzee vir Tina en haar madoerpskool toe om in te skryf.3

Dominee BuffelHy is die predikant van die Sendingkerk in VanNoodt. ‘n baie goedhartige man, wat besorg was oorJakob (in teenstelling met die res van diegemeenskap, wat Jakob vermy het)4

CoetzeesrusHuisie van Ma Lettie en Oom At5

1 Die Kruppel Engel Zenobia Kock Karakters Martina Louw Bekend aan die leser as "Tina". Sy is 'n dapper meisie in graad 9. Haar presiese ouderdom word nie bekend gemaak nie.