Aansoek Om Toelating Tot Die Brandwag Hoërskool

Transcription

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOLLEERDERVAN:NAAM:GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD:JAAR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD:HUIDIGE / VORIGE SKOOLVOORDAT U HIERDIE VORM VOLTOOI, LET ASB. OP DIE VOLGENDE :1.2.3.4.Lees hierdie vorm asb. deeglik deur wanneer u dit voltooi.Indien hierdie vorm nie volledig voltooi is nie, sal die aansoek nie oorweeg kan word nie.Indien AL die ondersteunende dokumente nie aangeheg is nie, sal die aansoek nie oorweeg kan word nie.Tot Januarie 2023 gaan ons slegs per e-pos met u korrespondeer. Verseker asb. dat u ‘n aktiewe e-posadres aan ons verskaf.5. Die geboortesertifikaat wat u by hierdie aansoek aanheg moet asb. die weergawe wees waarop beide ouersse besonderhede verskyn (Unabridged Birth Certificate).6. Die bewys van adres wat u by hierdie aansoek aanheg, moet asb. nie ouer as 3 maande wees nie.7. By Die Brandwag Hoërskool is ouers self verantwoordelik vir die aankoop van alle handboeke en skryfboeke.Dit is ‘n ononderhandelbare vereiste dat leerders vanaf die eerste akademiese dag reeds alle boeke moethê. Daarsonder kan leerders nie hul volle potensiaal bereik nie.8. Indien u persoonlike besonderhede verander, stel ons asb. dadelik in kennis. Veral ten opsigte vankontaknommers en adresse.9. Indien u ‘n beurs aangebied word vereis ons steeds dat alle dokumente t.o.v. skoolfonds volledig voltooimoet word.10. Heg asb. die volgende ondersteunende dokumente aan :Afskrif van leerder se geboortesertifikaat met ouers se besonderhede op.Afskrif van leerder se mees onlangse rapport tesame met die vorige jaar se finale rapport.Afskrifte van ouers se I.D’s.Afskrif van bewys van adres.Afskrif van sterftesertifikaat in geval van ‘n biologiese ouer wat oorlede is.Afskrif van hofbevel in geval waar leerder in pleegsorg geplaas is.Slegs vir kantoor gebruikGoedgekeurAfgekeurWaglysKommentaar :Handtekening (Keuringskomitee) :Datum :Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

A. TOELATINGSVEREISTESDie Brandwag Hoërskool se beheerliggaam bepaal dat slegs leerders wat aan die volgendevereistes voldoen en die voorwaardes aanvaar, as leerders toegelaat sal word:1.Die skoolreëls wat deur die ouers, leerders en beheerliggaam goedgekeur en van tyd tot tyd hersien word, moetstiptelik nagekom word. Let veral op die reëls met betrekking tot optrede, gedrag, voorkoms, skooldrag en selfonesoos voorgeskryf. Die Gedragskode is op ons webtuiste beskikbaar & leerders ontvang ‘n kopie by oriëntering.2.Leerders uit die voedingsgebied van die skool sal voorkeur by toelating geniet.3.Leerders moet aan die ouderdomsvereistes soos deur die onderwyswet vir elke graad bepaal word, voldoen.4.Daar word van elke ouer/voog en leerder verwag om hom/haar te vereenselwig met die karakter van die skool.5.Die finale goedkeuring vir toelating bly die diskresie van die beheerliggaam.VOLTOOI IN DRUKSKRIF ASSEBLIEF !B. VERBINTENIS MET DIE BRANDWAG HOëRSKOOLHet u al voorheen byons ingeskryf?NEEJAIndien ja, dui asb. aan wieen watter jaar.(merk met x)Huidige/vorige skoolProvinsieC. BESONDERHEDE VAN LEERDERVANGESLAGVOLLE NAAMseundogterNOEMNAAM(merk met x)GEBOORTEDATUMJETNIESE GROEPWitJMMDDIS DIE LEERDERlinkshandigregshandig(merk met x)SwartGekleurdIndiërAANJAL JARE IN HUIDIGE GRAAD(merk met x)LEERDER SE HUISTAALAfrikaansEngelsAnder :XhosaTweetalig (Afr & Eng)Drietalig (Afr & Eng & Xhosa)(merk met x)STATUS VAN DIE GESIN (By wie woon die leerder?)Beide ouersMa en stiefpaPa en stiefmaPa is ‘n wewenaar (Ma oorlede)Ma is ‘n weduwee (Pa oorlede)Vervreem : woon by paVervreem : woon by maVoogde (ouma / oupa)Voogde (pleegsorg / ander familie)Pa is ‘n enkelouer (ongetroud)Ma is ‘n enkelouer (ongetroud)Geskei : woon by paGeskei : woon by ma(merk met x)POSISIE IN DIE GESIN (bv. Oudste kind is 1 van 1 ; Middelste kind is 2 van 3 ; ens)Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

ANDER KINDERS IN HIERDIE SKOOL1. Voorname en VanGr.2. Voorname en VanGr.3. Voorname en VanGr.ENIGE MEDIESE TOESTAND WAARVAN ONS MOET KENNIS NEEM :ONS BENODIG TEN MINSTE 1 AKTIEWE E-POS ADRES!D. BESONDERHEDE VAN OUERS / VOOGDE:BIOLOGIESE VADER / VOOGVolle name & van:Noemnaam:ID-Nommer:Permanente woonadres:Beroep:Werkgewer:Werkgewer se adres:Selnommer:E-posadres:Werknommer:BIOLOGIESE MOEDER / VOOGVolle name & van:Noemnaam:ID-Nommer:Permanente woonadres:Beroep:Werkgewer:Werkgewer se adres:Selnommer:E-posadres:Werknommer:Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

STIEFOUER / VOOG / FAMILIELID WAT BY DIESELFDE ADRES AS LEERDER WOONVolle name & van:Noemnaam:ID-Nommer:Permanente woonadres:Beroep:Werkgewer:Werkgewer se adres:Selnommer:E-posadres:Werknommer:IN GEVAL VAN NOODVerskaf asb. besonderhede van 1 persoon wat ons kan kontak ingeval ouers nie beskikbaar is nie.Naam & van:Verwantskap aan leerder:Kontaknommer:E. AKADEMIESE BESONDERHEDELEERAREAS : GRAAD 8 - VERPLIGTIGE VAKKEAFRIKAANS HUISTAALENGLISH FIRST ADDITIONAL E (NW)MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPE (MSW)TEGNOLOGIE (TEG)KREATIEWE KUNSTE (Kuns & Musiek)EKONOMIESE & BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)LEERAREAS : GRAAD 9 - VERPLIGTIGE VAKKEAFRIKAANS HUISTAALENGLISH HOME LANGUAGEENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE(merk met x)* LEERDERS KAN KIES TUSSEN ENGLISH HOME LANGUAGE EN ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGAUGE.INDIEN ‘N LEERDER NIE HOME LANGUAGE IN GR8 GENEEM HET NIE, SOU ONS DIT NIE VIR GR9 PPE (NW)MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPE (MSW)TEGNOLOGIE (TEG)KREATIEWE KUNSTE (Kuns & Musiek)EKONOMIESE & BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

LEERAREAS : GRAAD 10 tot 12VERPLIGTIGE VAKKEAFRIKAANS HUISTAALENGLISH HOME LANGUAGEENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE(merk met x)* LEERDERS KAN KIES TUSSEN ENGLISH HOME LANGUAGE EN ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGAUGE.INDIEN ‘N LEERDER NIE HOME LANGUAGE IN GR9 GENEEM HET NIE, SOU ONS DIT NIE VIR GR10 – 12 AANBEVEEL NIE.LEWENSORIËNTERINGWISKUNDEWISKUNDIGE GELETTERDHEIDKEUSEVAKKE (Kies 3)BESIGHEIDSTUDIESFISIESE GENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP E (RTT)REKENINGKUNDETOERISME(merk met x)Keusevakke word beïnvloed deur die hoeveelheid leerders wat die vak wil neem.F. BUITEMUURSE AKTIWITEITE1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun / dogter aan die buitemuurse aktiwiteite van die skool magdeelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. (Dieopvoedkundige waarde van buitemuurse aktiwiteite kan nie genoeg beklemtoon word nie, daarom beveelons aan dat ‘n leerder aan ten minste twee aktiwiteite sal deelneem.)2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ekverantwoordelik gehou sal word vir die betaling van medikasie / hospitalisasie indien van toepassing.3. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediesebehandeling / chirurgie vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan diegenoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid.4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let! (Noem asseblief aspektewaarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding,epileptiese aanvalle, asma ens.) . 5. Sport en / of kultuuraktiwiteite by vorige skool beoefen: . . . .Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

6.Leierskapposissies by vorige skool beklee: . . . . . . . . .7. Enige besonderse prestasies wat u onder ons aandag wil bring: . . . . . . . . . . .Toegevoegdewaarde dienste is addisioneel & nie by die skoolfonds ingesluit nie.G. TOEGEVOEGDEWAARDE-DIENSTE1. Voltydse koshuisverblyf (Maandag tot Vrydag) – Tans R3 135 per maand (Januarie – November)Ons goed toegeruste koshuise bied aan leerders ‘n tuiste weg van die huis af. Onder die leiding van onsbaie bekwame koshuisouers word leerders deel van ‘n besonderse diverse familie waar elkeen syindividualiteit in ‘n veilige omgewing kan uitleef.Stel u belang in voltydse koshuisverblyf?(Aansoekvorms is by die skool beskikbaar by ontvangs@brandwag.co.za)JANEE2. Dagopsie-koshuis – Tans R1 000 per maand (Januarie – November)Leerders wat nie op Kariega woonagtig is nie of wie se ouers laat werk, kan van die dagopsie by HuisHanekam gebruik maak. Die dagopsie bied die geleentheid vir ‘n leerder om na skool na Huis Lelie te gaanvir ‘n gebalanseerde middagete en dan by Huis Hanekam te studeer of te verklee vir buitemuurse aktiwiteitein die gemak van sy/haar eie kamer. Leerders kan dan tussen 17:00 en 17:30 by die onderskeie koshuiseopgelaai word. Despatch-leerders wat van hierdie opsie gebruik maak, kan ook met die sportbussie huis toegaan wat 17:30 vanaf die skool vertrek.Stel u belang in die dagopsie?JA(Dagopsieaansoekvorms is by die skool beskikbaar by ontvangs@brandwag.co.za)NEE3. Despatchvervoer – Tans R450 per maand (Januarie – Oktober)Leerders woonagtig in Despatch kan van ons pendeldiens gebruik maak. Hierdie diens is daagliks in dieoggende en middae beskikbaar om ons Despatch-leerders teen ‘n minimale fooi te vervoer. Hierdie diens isstreng vooruitbetaalbaar.Stel u belang in Despatch-vervoer?JA(Bussie aansoekvorms is by die skool beskikbaar by ontvangs@brandwag.co.za)NEETariewe is onderhewig aan verandering en word jaarliks,gedurende Oktober, hersien.Die Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

H. INLIGTING AANGAANDE SKOOLFONDSDie Brandwag Hoërskool is ’n skoolgeld-betalende skool.Dit is ons skool se strewe om u kind van die beste moontlike opvoedingsgeleenthede en fasiliteite te voorsien.Dit kan slegs geskied indien elke ouer ons ten opsigte van skoolgeld steun en sy deel bydra.Sonder skoolgeld is dit onmoontlik om uitgawes ten opsigte van akademiese onderrig, instandhouding enopgradering van die skoolgebou en -terrein en die uitvoering van kultuur- en sportbedrywighede te behartig.Skoolgeld word jaarliks deur die finansiële komitee van die beheerliggaam, na ’n begrotingsvergadering met dieouers, vasgestel.Dit is wetlik afdwingbaar (dus verpligtend) ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996. Skoolgeld isaan die begin van die jaar vooruitbetaalbaar. Met goedkeuring van die beheerliggaam kan skoolgeld inpaaiemente, deur middel van debietorders, betaal word. Indien een maand se betaling oorgeslaan word, worddie hele jaar se skoolgeld betaalbaar. Alle skoolgeld moet teen 30 November vereffen wees.Skoolgeld vir 2022 is as volg: R18 200 per leerder per jaar. Die skoolfonds vir 2023 sal tydens ’nbegrotingsvergadering, in die vierde kwartaal vasgestel word. Ouers sal weer aan hierdie vergadering herinnerword. Toegevoegde waarde dienste in nie ingesluit in skoolgeld nie.Indien u van mening is dat u ingevolge bogenoemde wet kwalifiseer vir die gedeeltelike vrystelling van diebetaling van skoolgeld, kan u die aansoekvorms by die finansiële kantoor afhaal na toelating van u kind totBrandwag.Besonderhede van rekeningpligtige:VanVolle voornameTitelIngevolge Artikel 41 van die Skolewet (Wet 84 van 1996) is beide ouers verantwoordelik vir diebetaling van skoolfonds, ongeag die huwelikstatus van die biologiese ouers.Onderteken te . op hierdie . . dag van . .(Plek/Dorp)(Datum)20 .(Maand)(Jaar).Handtekening (Vader)Identiteitsnommer.Handtekening (Moeder)IdentiteitsnommerDie Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

I.ONDERNEMING DEUR OUERSAlle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie daarin belang om aansoek te doen om dievrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met ‘n kruisie enonderteken. Let asb. daarop dat bogenoemde inligting in hierdie aansoekvorm saamgevat is.REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VAN BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS.Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996Volle naam & van (VADER/VOOG) : 1.Het die skool u in kennis gestel wat die jaarlikse skoolfonds is? Skoolfonds beloopR18 200 per leerder vir die jaar (2022). Skoolfonds is onderhewig aan ‘n jaarlikseJa Neeverandering.2.Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel /Ja Neegedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40)3.Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfondsJa Neeaansoek te doen?4.Indien u vir kwytskelding kwalifiseer, sou u belangstel om aansoek daarvoor te doen?(Indien “JA”, besoek ons asb. tussen 1 Oktober en 31 Oktober om die nodigeJa Neeaansoekvorms af te haal. Vorms sal slegs beskikbaar gestel word aan leerders wat deurdie keuringsproses gegaan en aanvaar is.) .HANDTEKENING VAN VADER .DATUMVolle naam & van (MOEDER/VOOG) : . .1.Het die skool u in kennis gestel wat die jaarlikse skoolfonds is? Skoolfonds beloopR18 200 per leerder vir die jaar (2022). Skoolfonds is onderhewig aan ‘n jaarlikseJa Neeverandering.2.Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel /Ja Neegedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40)3.Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfondsJa Neeaansoek te doen?4.Indien u vir kwytskelding kwalifiseer, sou u belangstel om aansoek daarvoor te doen?(Indien “JA”, besoek ons asb. tussen 1 Oktober en 31 Oktober om die nodigeJa Neeaansoekvorms af te haal. Vorms sal slegs beskikbaar gestel word aan leerders wat deurdie keuringsproses gegaan en aanvaar is.) .HANDTEKENING VAN MOEDER .DATUMDie Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

J. BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING / PROTECTION OF PERSONALINFORMATION (POPI ACT)Deur hierdie dokument te onderteken en indien u ons nie skriftelik andersins in kennis stel nie, gee u aanDie Brandwag Hoërskool die volgende toestemming :1) dat enige/alle finansiële inligting van beide biologiese ouers/voogde aangevra/bekom mag word met betrekkingtot die aansoek vir vermindering van skoolfonds (kwytskelding).2) dat enige/alle persoonlike inligting van die kind, die biologiese ouers/voogde aan ander personeel binne DieBrandwag Hoërskool beskikbaar gestel mag word vir gebruik met betrekking tot skoolverwante sake ofaangeleenthede.3) dat enige/alle persoonlike inligting aan ‘n derde invorderingsparty/prokureur beskikbaar gestel mag word in diegeval waar die skoolfondsrekening vir invordering oorhandig moet word.4) dat die leerder se foto met of sonder die naam vir bemarkingsdoeleindes op Die Brandwag Hoërskool sesosialemedia platforms of in gedrukte vorm gebruik mag word.5) dat enige/alle persoonlike inligting soos vereis aan ‘n derde party beskikbaar gestel mag word met betrekking totinskrywings vir sporttoernooie/olimpiades/kursusse/werkwinkels.6) dat enige/alle persoonlike inligting van die kind asook beide biologies ouers/voogde aan ‘n derde partybeskikbaar gestel mag word met betrekking tot die welsyn of polisiedienste (CMR/Kinderwelsyn/SAPS).Die Brandwag Hoërskool onderneem om oordeelkundig en altyd in beste belang van die kind op te tree metbetrekking tot die hantering van enige/alle persoonlike inligting van beide biologiese ouers/voogde.Onderteken te . op hierdie . . dag van . .(Plek/Dorp)(Datum)20 .(Maand)(Jaar).Handtekening (Vader)Identiteitsnommer.Handtekening (Moeder)IdentiteitsnommerDie Brandwag HoërskoolTel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za

Tel: 041-9228188 / Faks: 041-9227354 / E-pos: admin@brandwag.co.za / www.brandwag.co.za AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: JAAR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: HUIDIGE / VORIGE SKOOL VOORDAT U HIERDIE VORM VOLTOOI, LET ASB. OP DIE VOLGENDE : 1. Lees hierdie vorm asb. deeglik deur wanneer u dit .